Showing posts with label Suid Afrikaanse Geskiedenis.. Show all posts
Showing posts with label Suid Afrikaanse Geskiedenis.. Show all posts

Wednesday, 12 February 2014

ONS IS BOERE ! Ds AE van den Berg (verduideliking van Terme)

ONS IS BOERE !

Kuns deur Francois Putter 


1.1   ‘n Gawe van God

In Gen.25 lees ons hoe Esau sy eersgeboortereg verag en sy nageslag in onbeduidenheid laat verval het.  God het lank voor ons geboorte bepaal dat ons aan ‘n spesifieke volk sou behoort.  Derhalwe is volkwees kosbaar en mag ons nie ons erfenis versmaai nie - dis 'n gawe van God.  Esau se nageslag het die gevolge van sy onverskilligheid gedra en 'n veragte volk geword wat gereeld goed op hul baadjie gekry het.

Verraderlike politici, ontspoorde kerke en ander volksvyandige instellings dring al jare lank daarop aan dat ons ons erfenis vir die verfoeilike lensiesop van internasionale erkenning verruil.  Nee, ons sal eerder dit wat ons uit die hand van God ontvang het, bewaar omdat ons eendag ook daarvan rekenskap sal moet gee.  Laat ons eerder soos koning Dawid van ouds in Ps.16:6 uitroep: "Die meetsnoere het vir my in lieflike plekke geval, ja, my erfenis is vir my mooi".

1.2 ‘n Eie volk

Daar word al vir baie jare oor ons volksnaam geredeneer.  Hoe staan die blanke volk aan die suidpunt van Afrika bekend?  Is ons Afrikaners, Boere-Afrikaners, Afrikaanses of wat?   Die meeste mense reken dat ons Afrikaners is en hulle is deels reg.  Anderskleuriges maak ook met reg op dieselfde naam aanspraak.

Ons is slegs Afrikaners vir sover dit na die herkoms van ons vasteland verwys. Soos wat Belge, Duitsers en Franse almal Europeërs is omdat hulle die Europese vasteland bewoon, is almal wat die Afrika bodem bewoon, Afrikaners.  Afrikaner is die Afrikaans vir die Engelse term African.

Is die anderskleurige van Afrika hetsy kleurling, Zoeloe of Hutu dan ‘n Afrikaner?   Beslis!  Hy kan egter nie 'n Boer wees nie.  Net so min as wat 'n Belg nie 'n Switser of 'n Duitser 'n Fransman kan wees nie al bewoon hulle ook dieselfde vasteland, kan ‘n swarte of kleurling ‘n Boer wees.  Die term Europeër, Asiaat of Afrikaner kan derhalwe nooit die naam van 'n volk wees nie.  Dis hoogstens ‘n vasteland verwysing.

Wie is ons dan?  ONS IS BOERE.  Nie in die sin van landbouers nie, maar 'n duidelik onderskeie volk vir wie selfbeskikking in eie kring onontbeerlik en derhalwe ononderhandelbaar is.

Die naam Boer is eie aan ons volksgeskiedenis.  Die Britse grondrowers het na ons voorsate as the Boers verwys.  Die Transvaal en Vrystaat het destyds as die Boererepublieke bekand gestaan. So ook die Tweede Vryheidsoorlog (1899-1902) as die Boere-oorlog, of Anglo-Boere-oorlog, alhoewel ons voorsate nie die oorsaak daarvan was nie. Buitelandse koerante het selfs destyds na ons voorsate as Boere, met ‘n hoofletter, verwys en gereeld oor hul suksesse teen die magtige Britse ryk berig.

1.3 Die term  Afrikaner

Die term Afrikaner is egter ook geskiedkundig.  Die eerste keer dat dié benaming aangeteken is, was in die laat agtiende eeu toe 'n Boer op 'n vraag van 'n landdros na sy herkoms geantwoord het dat hy 'n Afrikaner is.  Hy het homself nie meer as 'n Nederlandse kolonis nie maar as 'n mens van Afrika gesien.

Die term Boere-Afrikaner erken wel dat daar ander Afrikaners is wat nie aan die Boerevolk behoort nie.  Let op die onderskrif by die naam van die Afrikaanse Protestantse Kerk. Dit lui: ‘n Gereformeerde Kerk onder blanke Afrikaners. Hiermee erken die AP Kerk heeltemal korrek dat daar ook anderskleurige Afrikaners is. Die term Boere-Afrikaner wat dikwels gebruik word, is egter lomp.    'n Duitser verwys tog nie na homself as 'n Duitse Europeër nie.  Hy is 'n Duitser en behoort tot die Duitse volk.  Ons is Boere en behoort tot die Boerevolk!

1.4 Besondere eienskappe

Ons Boerevolk word aan sekere eienskappe geken.  Ons behoort bv.tot die blanke ras, ons praat Afrikaans en streef na ware nasionalisme.  Daarbenewens hang ons hoofsaaklik die Calvinisties-Protestantse geloofslewe aan en is trots op ons volkwees en Christelike lewens waardes.

Ongelukkig word die ywer vir ons volk dikwels as 'n minagting van ander volke gebrandmerk.  Dis die gevolg van die liberaliste se verwronge siening dat alles wat tussen mense skeiding maak, uit die bose is.  Nee, die Boerevolk is geen skurke-volk wat hom skaam omdat hy sy eie volksgenote voorop stel nie.  Ander volke doen presies dieselfde. Ons strewe na selfbeskikking maak dat ons juis ander volke se nasionale strewes eerbiedig.  En waar ons soms sukkel om ander volke te respekteer, is dit omdat hulle self weinig eerbied vir hul eie mense het.

Dis geen oortreding om deur jou eie volksgenote regeer te word nie, maar eerder selfbeskikking in eie kring.  God het volkere verskeidenheid daargestel.  Ons is eiesoortig en sien geen heil daarin om met andersoortige rasse te vermeng nie.  Ondervinding het ons geleer dat ons hoogstens naas maar nooit saam met ander volke kan bestaan nie. Die Boerevolk sal hom nie binne die kulturele dwangbuis van 'n sg. reënboognasie laat indwing nie.  Die kunsmatige verkeer binne die parskuip van saambestaan is te bedompig.  Blankes wat voorgee om daarin tuis te wees, plaas hulself buite die dampkring van die Boerevolk!

Die verraaiers wat die Boerevolk by die noodlottige rassegelykheid-proefneming ingesleep het, het veroorsaak dat ons in 'n see van swart onredelikheid en skaamtelose vergelding beland het.  Ons sal egter nooit ons selfbeskikking op die altaar van nasiebou opoffer nie.   Nasiebou het nog nêrens ter wêreld geslaag nie, maar lande soos Joegoslawië eerder in vlamme laat opgaan!

1.5  Ordelikheid

Die andersheid van die Boerevolk blyk verder uit die ordelike wyse waarop hy teenoor mede volksgenote optree.  My volk kan sy saak stel sonder om ander te benadeel.   Ons tree altyd beskaafd en waardig op al word ons ook hoe getart.  Meet ons optrede aan die wyse waarop kok en kok se maat in Suid-Afrika optree en ons het baie rede om op ons volk trots te wees.

Vyandige mense probeer die Boerevolk se optrede altyd verkleineer en verdag maak.  Die ANC span hier die kroon. Solank as wat hierdie wettelose mense die septer aan die suidpunt van Afrika gaan swaai, sal hulle onbeskaamde  haatveldtog teen my volk voortduur.  Dis alles ‘n poging om die publiek se aandag van hul onvermoë om te kan regeer, weg te neem.  Die ANC se vergeldingstappe is ‘n rookskerm waaragter hulle hul politieke blapse verberg!

Die Boerevolk distansieer hom baie duidelik van die stakende gepeupel wat ons land en ekonomie telkens ontwrig. Genadiglik is my volk verstandelik ryklik bedeel en kan ons ons gedagtes en emosies op beskaafder maniere uitdruk as met opruiende dreunsang, kinderagtige voetestamp en ‘n aanstootlike gespring.

1.5 Rasbewus

Alhoewel my volk nie rassehaters is nie, is ons baie rasbewus.  Die Boerevolk gun elke volk die nodige lewensruimte waarbinne hulle hul eie kultuur kan uitleef solank dit nie op ander se onkoste geskied nie.  My volk het hoegenaamd geen verpligting om die bodemlose behoefte-put van bakhand staan te vul nie.  Die vyandige media noem hulle agtergeblewenes en/of minderbevoorregtes. Ons ken hulle as luiaards en verag mense wat soos parasiete vir hulle voortbestaan op ander teer!

Die Boerevolk praat Afrikaans en is trots daarop.  Taal is die siel van ‘n volk - dis die volk self.  Ons taal het spierkrag verkry deurdat dit van meet af aan in 'n stryd om voortbestaan gewikkel is.   Hierdie stryd is aanvanklik teen arrogante Britse onderwyseresse, filantropiese Skotse leraars en vyandige Engelse goewerneurs gevoer.  Vandag word ons taal uit ‘n heel ander rigting bedreig nl. deur vermomde vyande wat dit met Engelse rommelwoorde en aksente tot ‘n brabbeltaal deurspek.

1.6 Welvaart

Die Boerevolk is Eerstewêreld-mense met hoë lewenstandaarde.  Al is ons min in getal, beywer ons ons vir ekonomiese welvaart.  Ons is nie soos die Derdewêreld-lande oor bevolkingsaanwasse begaan nie, maar probeer eerder om die genetiese gehalte van ons volksgenote te verhoog.  Dit laat ons bo al die Derdewêreld-volke wat getalle bo gehalte verkies, uitstyg.  Hierdie volke moet gedurig by die internasionale gemeenskap om verligting van hul ellende-bestaan aanklop.

My volk het vroeg besef dat hy nie beide gehalte en getalle kon hê nie en 'n keuse moes maak.  Ons het die regte keuse gemaak.  Ons verantwoordelikheidsin teenoor menselewens het ons nie toegelaat om ‘n getalle-bestaan bo ‘n gehalte-bestaan te kies nie.  ‘n Gehalte-bestaan het nog nêrens ellende gebring nie.

Slot opmerking

Die Boerevolk is nie 'n ontgogelde of vertwyfelde minderheidsgroep nie.  Ons is 'n vrye, soewereine volk wat 'n belangrike rol in Afrika en die wêreld te speel het.   Vir die internasionale gemeenskap wil ons sê: Moet nooit ons koppe soos elders in Afrika tel nie; weeg eerder ons breinkrag!


Monday, 6 January 2014

Words – Harder than Concrete

The following piece was written over a year ago for publication by a South African professional Journal but was declined because it was viewed as too racially contentious. It is relatively upbeat about possible solutions and I have to say that my view has become considerably more pessimistic about South Africa in the subsequent year.
The basic principles remain valid however as they relate to the fundamental psychology of human beings and the role of words in this psychology.I have previously addressed a number of issues which are potentially impacting the success of the South African experiment. An experiment in peaceful regime change that caught the imagination of many around the world. An experiment that continues to be monitored. In this piece I will look at another facet of what is absolutely vital to the success of the "rainbow nation" -- language -- words -- psychology: 1. An early hard lesson – words and psychology are harder than concreteWhen I started out doing what I do today, I was of the opinion that psychology was "for sissies" – I was an engineer, I KNEW how to design things that worked, "the soft issues", psychology, were "fluff and stuff" that I did not need to know about.As I entered the world of non-tangible projects I walked "slap bang" into a series of projects in which I discovered that, in fact, psychology, and the words that create psychology, were harder than concrete.A person who has adopted a mental position or stance and is resisting change or refusing to change is much more difficult to identify than a block of concrete in the road and a lot more difficult to move. 
Blocks of concrete, buildings and similar physical world components standing in the way of change can be simply blown up and trucked away. A human being who is mentally standing, arms akimbo and saying "you want me to do that? Try me and see" is much harder to identify and much harder to shift.As a person who has passionately believed in this country all my life I now find myself reading the words that are being spoken by diverse people, listening to conversations and listening to what is NOT said and I am DEEPLY concerned.So this article is intended as a technical discussion of some principles that I hold are vital to understanding the dynamics of our lovely country and to charting the future of peace and prosperity that we all so earnestly desire.I have come to understand that in order to succeed one must ensure that failure does not happen.Thus, where I discuss negative aspects or factors that may cause failure it is within this context – the context of an engineer who is passionate about engineering and therefore who is passionate about success being achieved by NOT failing.2. Words design and build engineering systems and …There is a lot of talk these days about nationalizing farms and mines without compensation and other talk that, for many, causes deep discomfort.What is a farm, a mine, an economy?An economy is the consequence of a symbiotic interaction between different people with different knowledge and experience, who interact to create value such that there is sufficient value created that the people who created the value have something left for their own enjoyment.But let us step back a moment.How does a farm, a mine, a building or a bridge come into existence?Fundamentally all significant things, technologies and methodologies come into existence through an exchange of ideas between human beings and then an interaction between human beings to make the thing a reality.A bridge is designed by a person who has the knowledge and experience to identify the need to get to the other side of a river or gorge, communicating that need to someone who knows how to design a bridge.That person then produces sketches and drawings which are annotated with … well, words, a drawing is valueless without the words and numbers that explain what it is about, what materials are used, what dimensions apply, etc.The system or structure is painstakingly created by human beings using words to communicate to other human beings what needs to be done – "excavate a rectangular hole, three meters long and two meters wide until you reach bedrock" would be one such instruction. Design and construction requires a continuous stream of words between human beings who understand the meaning of those words – if I use the word "bedrock" and you do not know what "bedrock" is we are stuck right there until we find a common understanding that allows you to determine when the hole has reached bedrock.Mines, like farms and like bridges, are the consequence of symbiotic interaction between human beings using words to conceptualize, design and direct the action of other human beings towards the desired outcome. Remove the human beings who have the knowledge and experience to operate the mine and we are left with a hole in the ground and infrastructure sold for scrap as in the recent failure of Aurora that was widely reported. http://www.bbc.co.uk/news/world-africa-132757043. Numbers are very special wordsIn discussing words it is important to recognize that numbers are actually very special words and symbols – they have very specific meanings.Engineers constantly use numbers as special words in their communications to indicate dimensions, flow characteristics of fluids, time, etc. Without numbers engineers do not have a basis to communicate.Understanding of the quantum significance of a numeric value is fundamental to understanding technology in nearly all cases.As I prepared to write this article, a newspaper headline stated "at least 40,000 potholes fixed every month in Gauteng since beginning of year" – a mind blowing statistic which I find hard to believe and, if it is correct, a massive indictment of the state of disrepair of roads in Gauteng. One has to ask whether the person who made that statement had their facts correct or whether perhaps the person who recorded and reported the statistic perhaps made a mistake. For a technical person who understands roads and road repair that number carries with it all sorts of crisis meaning that is not available to most who read the article without that insight.
4. Words operate by associationAs with the case above, words work by association – "Lion" has no meaning until some basic impartation of knowledge takes place. "Lion" has a different association if one has seen a poor quality photograph; or if one has studied in detail a book full of close-up photographs and many pages of text; or if one has actually seen lions in a zoo or in a game reserve; and a much greater association if you have been chased by a lion; attacked by a lion; or lost a leg or a loved one in an attack by a lion."Bedrock" in the preceding point carries with it different meaning depending on the depth of one's understanding of geology."40,000 potholes a month" has a different significance if you actually spend your life repairing potholes.And, so it goes.Calling people "thieves" or "criminals" carries with it a particularly unpleasant association and, by association, opens the door to mental pictures of how one might deal with such people. When this is publicly widely stated and repeatedly reported it triggers negative attitudes in the minds of those who are NOT branded as thieves and criminals and also in the minds of those so branded. This is particularly so IF they consider the label to be inappropriate or, in fact totally unjust and uncalled for. This leads to other negative word associations and potentially strong and hostile negative reactions.Such words are being bandied about in certain quarters and, having been spoken to those they have been applied to, they are increasingly generating very negative responses. One of those negative responses is that people are leaving, another is that they are mentally "resigning", giving up. There are other responses as well that are even less desirable.
5. Words build morale and tear it down, start wars and end wars, define love and destroy loveWords build morale and tear it down.A very powerful book on building constructive relationships between human beings is "How to win friends and influence people" by Dale Carnegie -- see Amazon at http://www.amazon.com/How-Win-Friends-Influence-People/dp/0671027034It is an excellent book on how to get the best out of people … through the use of constructive and uplifting words. If you have not read it I heartily recommend it.It so happens that almost the entire book deals with the words people use towards one another and their attitude in using those words. Having read the book some years ago I took significant measures to adjust my way of dealing with people and my way of speaking to people.Words start wars, and end them.Winston Churchill's stirring oratory "we will fight them on the beaches … we will NEVER surrender" is widely credited with the British Isles fending off the German attack in the Second World War and, at some level, turning the war around resulting in Germany's defeat.Yes, there were MANY other factors but, were it not for the high level of motivation and morale of the British during those days it is unlikely that they would have survived the onslaught.Words define love and tear down love.
Words are, in a very real sense, the very essence of advanced society and human interaction.We have a choice every moment of every day to utter words that build up or words that tear down.And … the harsh reality is that it takes far fewer negative, destructive words to tear down and destroy morale than it takes to build it up.It takes far fewer words of distrust to destroy trust than it takes to build trust.And, from where I sit, there are too many negative words being uttered by African people in public life in South Africa today for the good of the nation. Deteriorating morale is far more prevalent than is healthy.From where I sit "kill the farmer / Boer" is language I will not accept and will not tolerate. I have family who farm. I regularly receive reports of farmers who have been brutally murdered or beaten up. My entire grounding in language and words tells me there is a solid and unavoidable correlation between the words and the deeds.I cannot comprehend how anyone who claims to want goodwill in this society can argue for the singing of that song and I even more cannot comprehend how they can talk of appealing the recent Court Order (2011) against singing “shoot the Boer”.With this context you will see how I find the two video clips above so TOTALLY unacceptable.We need to speak constructive words over this nation.We need to SING constructive words over this nation.
6. "Sorry" one of the most important wordsI have learned over many years that I make mistakes.And, I have also learned that when I make mistakes the most powerful words are "I recognize that I have … and I want to apologize unreservedly for what I have done" or simply "I am really sorry, please forgive me".What would it do for the psyche of this nation if those who have insisted on championing "shoot the Boer" were to say "we have realized that these words cause great discomfort to a large number of people, that was not our intention, we are truly sorry for the pain and discomfort we have caused and we apologize unreservedly and commit to never again sing or speak those words"?Whites NEED to hear this LOUDLY and PUBLICLY from President Jacob Zuma IN PERSON.
7. "No" another very important wordThere is a time to say to someone that what they are doing is unacceptable.We should NOT have to let things get so out of hand that we are so angry that we are able to mobilize ourselves to say "no". All that is required when confronted with unacceptable behaviour is to say "I do NOT accept that behaviour, kindly cease at once". And, surely if the other party is seeking to build relationships, build morale and build a nation they will go out of their way to understand why the other person is upset and to change their behaviour or their words in a constructive manner.People who do this are ambassadors for peace.People who go the other way are ambassadors for war as much as they may proclaim alternative agendas. I think particularly of President Jacob Zuma in the Videos above.It would NOT be necessary to hold "disciplinary hearings" if leaders said "no" consistently and clearly when behaviour was out of line.It is people's words more than anything else which direct our behaviour and influence our attitudes.There is a need to say "no, we will not …" and to be clear about it – either it is government policy to seize farms and mines without compensation or it is not. Why are we CONSTANTLY fed mixed messages?If it is not then all that is required is "no, we will not …" and if it is then it is time to be open and honest with all the people of this country.
8. Silence – a very powerful wordAn extension of the previous point – silence.Some years ago I attended a speaking course on "the nine types of silence in public speaking" which discussed at length, with examples, how silence can be used for emphasis in speaking.Ever since then I have become intensely aware of silence as an element of communication. In particular, a long silence will get people's attention and, if too long, will make them uneasy.So it is in the public arena – when a person in the public eye makes statements that are widely reported, especially when at some level that person purports to represent the powers that be, those who are impacted by those statements pay attention and look for those in power to either confirm or deny the uncomfortable statements.Ultimately, the harsh reality is that when someone in a high profile position allied to government states that farms and mines will be nationalized and government does not robustly countermand those statements and say "NO" the unavoidable conclusion is that government actually is saying "yes" – there is a saying "a deafening silence" and that is what has accompanied certain public utterances for an uncomfortably long period of time now.When that person calls whites "criminals and thieves" and there is silence one has to conclude that the leadership of the ANC agree and that rumours that Julius Malema was actually the spokesperson of the ANC to the masses were valid and that it was only when he overstepped the mark and criticized his sponsors that he was disciplined.People are drawing conclusions, those conclusions are not favourable, and they are taking measures in response. Reports indicate that well over one million people -- highly skilled and highly educated and therefore highly economically active people, including their families -- have left South Africa since 1994 and indications are that the exodus continues. A recent report indicates that "800 graduate professionals are leaving South Africa every month".
9. Words, will determine the success or failure of the South African experimentFor those with eyes to see and ears to hear, the loss of these people is starting to threaten the technology framework and infrastructure of this rainbow nation, whether in education, in engineering, in … the drain is happening. Racially flavoured words about "too many …" and "not enough …" are sapping morale and sending a message to many that they are not welcome and should get out while the going is good.The trillion dollar question is whether the economy of this country can thrive despite this loss – words will determine the outcome.Other nations go out of their way to attract graduate professionals and business people. As one of those people I have to say that the message I am consistently receiving from the ruling elite in South Africa is that I am no longer welcome in the country of my birth – I wonder if that really IS the message they want to send?If not, it is time for course correction, it is time for clear, concise, consistent communication that says that ALL South Africans are welcome and valued in the country of their birth. Words will make or break this country in the months and years ahead.”Either President Zuma and the ANC condone the murder of white South Africans or they do not -- all their words and their silences at this point indicate that they DO condone these murders -- they will have to change their language radically and consistently if I am to conclude that they are opposed to these murders .  https://www.facebook.com/GEVREKTEVOLK

DIE BOERVOLK IS HIER EN GAAN HIER BLY

Deur die Jare van die tyd wat die Hollander ou Jan sy voet aan wal gesit het is daar n genelyn oorlog aan die gang, n oorlog wat jy al van in jou bybel gelees het , vir die algemene verheidense Adamiet is dit n oorlog wat hul vandag nie eers van bewus is nie. Kom ek stel dit so : daar is vyandskap tussen die slang en Yahweh se saadlyn , deur ons geskiedenis leer ons goed hoe die Addersaad die Boervolk in oorloë gedompel het in die doel om die Volk "Yisrael" van die aangesig van die aarde te verwyder en tog kon die adder nie daarin slaag nie, na die 1902 verraad waar Brit en Yod afrikaner n verdrag geteken het het die adder n nuwe bord spel begin speel "PLAN b" die spel het begin en in die 60's goed vlam gevat, die 1 of2% adders wat in beheer was van Brits Afrika onder die dekmantel van Apartheids Suid Afrika het vir n slag n eeue ou stryd begin wen! Die Identiteit is afgebreek , die Elohey is vervang met n Baäl god , Brit het sy eeue ou sport ingevoer en die babilon sisteem is gevestig op n tyd wat n Boervolk lam gelê is, so het die adder begin seevier! Die jeug is die plek gewees waar die operasies breinspoel toegepas is en dit het briljant gewerk , daar is wel die wat nog vasgeskop het maar vir dit was daar n oplossing hul het gou gou n regse politiese groep gestig en die Ware Volbloed Adamiete gehuisves en so het hul tot n oorwinning gekom of wag dit is wat hul dink, wat die hele bose plan opgewek het is dat n volk verheidens het en so op sy beurt Deut28 inwerking geplaas het en so n nasies in plek gesit het om die volk te tugtig. In 94 het dinge geswaai en Deut28 het in volle werking getree amper 18jaar later en wat kry jy ? N jong Boervolk wat deur n smeltkroes gegaan het waar Yod afrikaner nie sy hand kon vat en breinspoel nie. N jong Boervolk wat nie die gemak van die vorige geslag gehad het nie, en wat het nog gebeur? Die Jong Boervolk is deur die Skepper opgevoed en gelei, n jong Geslag wat tans wel nie almal hul Skepper se ware Identiteit ken nie maar wat wel in Hart Siel en Gees hier gaan bly!!
Die jong geslag Boere kinders is die wat die knegte van die Allehoogste is, baie het al die Waarheid van hul bloedlyn gevind ander is nog oppad, en vir die ouer geslag wat dalk dink jul word nie erken nie , wel jul het n rol gespeel in die vorming van die krygers op n Geeslike vlak , soos wat ek al ervaar het in die tyd wat ek self begin besef het dat ek n Boere Israeliet is, dit begin by die ontwaking, soos ek dit sien is daar spesifieke gene wat van geslag tot geslag oorgedra word en elk van die gene wat n kneg besit het Yahweh van die begin af gekoester en lewend gehou , die geskiedenis en haar gebeure is iewers in jou gene geplant en met die ontwaking begin daar n herlewing tot n eeue oue stryd vlam vat. Dit was en is een plek waar die slangsaad nie kan inmeng nie. En dit is presies waar die adder se bord spel oor gaan in n error in amper soos sy Y2K uitvindsel, maar vir die error is daar nie n oplossing nie. Gaan jy na jou bybel en jy lees hom sal jy sien dat Jakob weer sal herstel word ook die Hut van Dawid, ook sal jy vind dat Jakob Elohim se Hammer is , nou hoe is dit dan moontlik dat wanneer n Ware Adamiet Boere Yisraeliet daai stuk lees dat dit hom opwek? Maklik want die Boervolk is die Hammer en weens die verheidende kerk geloof het die slang n Hammer blind gemaak maar ja dit is net n tydelike blindheid weens die slang wel mag het bly ons Skepper Almagtig! En presies daar dop hy die toets. Hy en sy saadlyn jag die Hammer al vir eeue en het tot hier ver in Sion die jagtog voorgesit net om nie te slaag nie want as daar n miljoen Boere vandag leef is dit baie en al jag sy saadlyn hulle kan hy nie die Wortel uitroei nie. In Jer30 lê daar n Belofte aan Jakob en daai belofte sal Yahweh nie breek nie! Net so staaf Jer20 dat Hy vir ons n Leier sal verwek en wat ek glo is reeds gebore wat die Volk sal Rig in vlees tot Eer van Yah! Daai Dawid sal die Volk erken die dag wat Yahweh Sy Gees in hom laat neerdaal dan kom die dag wat die slangsaad finaal deurboor sal word! En Juda en die Res van Israel sal STAAN.
·
Soos jy wat hier lees teen die tyd kan aflei het die adder saadlyn nog nie geslaag in dit wat hy al eeue lank doen nie, ons loop met die gedagte dat die volk nie kan saam staan nie en dit is verseker verkeerd! Die Adamiet Boervolk kan ! Dit is net nie tans wat moet gebeur nie want hoe kan n Boer gerig word as hy nie die pad deur die Leerskool stap nie? Net Yahweh kan die volk in eendrag kry en dit sal gebeur ! Daar is min tyd en baie Boere het nog n paar trappies om te klim uit die wêreld uit en al sien ons dit nie gebeur dit elke minuut . So my boodskap aan elke volksgenoot is Hou Moed skud die politieke Juk af , ontrek uit enige Yod afrikaner groepies, kom op Jou Knieë en Vra ons 1 en enigste Meester om jou te Lei op die Pad wat jy vir Hom as Kneg kan dien! Vir te lank wil ons en selfs ons ouer geslag die vrug ryp druk en die bewys is daar dat niemand al geslaag het nie! Die tyd sal wel aanbreek en die wat Waarlik hul El vrees en die eie ek ontgroei as Krygers van Sy Koningkryk sal Opstaan! So my slotsom: DIE BOER DIE HAMMER IN GOD SE HAND IS HIER OM TE BLY!!! Prys Hom!!!

Hier is die volledige geskiedenis van Suid Afrika sterkte en lekker lees : Afrikaans The True History of South Africa

Argeologiese opgrawings dui daarop dat die "moderne" mens meer as 50 000 jaar gelede reeds in die teenswoordige Suid-Afrika aanwesig was. Die landstreek is moontlik nagenoeg 30 000 jaar gelede die eerste keer deur San-groepe (Boesmans) beset. 
Die jongste argeologiese navorsing dui daarop dat die voorvaders van die Suider-Afrikaanse swartmense landbouers was wat van verder noord op die vasteland gekom het. Van nagenoeg die eerste of tweede eeu nC het hulle hulle in klein gemeenskappe langs die kus van die teenswoordige KwaZulu-Natal gevestig. Hulle sou later opwaarts versprei in die riviervalleie van die streek en nog later tot in die hoërliggende graslande.

Vroee ontdekkers en seevaarders ontdek die seeroete na Indie. Portugese seevaarders Vasco De Gama gaan aan land in 1480.

Spaanse seevaarders ......

Die Oos Indiese Kompanje, 'n private besigheidsonderneming vanuit Nederland, stig 'n basis on hul skepe van vars voedsel te voorsien.

Die eerste Europeërs 

Die eerste Europeërs wat hulle hier gevestig het, kom in 1652 onder leiding van die Nederlandse kommandeur Jan van Riebeeck na die Kaap. Die handels nedersetting word beman met kontrak landbouers om voedsel te voorsien. Nadat hulle hul kontrak voltooi het, bly hulle agter in die Kaap as vry burgers en boer vir hul eie gewin. Die woord "Boer" is Nederlands vir landbouer. Die Vryburgers is boere van nering en as groepering onstaan die saan van 'n nuwe volk - Die Boere van Suid Afrika. Die Afrikanerbevolking ("Boere") ontwikkel daarna grotendeels uit nasate van Nederlandse, Duitse en Franse immigrante.

Brittanje beset die Kaap in 1806 en baie Britse immigrante kom in 1820 na Suid-Afrika. 

In die middel-1820's heers Shaka, grondlegger van die Zoeloevolk, reeds oor 100 000 mense en het hy ’n leër van 40 000 manskappe. Talle misnoegde Boere trek van 1836 af noordwaarts onder die Britse gesag uit (die "Groot Trek") en stig hul eie republieke in die noorde: die Oranje-Vrijstaat en Zuid-Afrikaansche Republiek of Transvaal. Daar is verskillende botsings tussen die Boere en die swart volkere, ook die Zoeloes onder aanvoering van Shaka se moordenaar, Dingane.


Die ontdekking van diamante (1867) en goud (1886) in die noorde lei tot ’n toestroming van Europeërs, maar intensifiseer die onderwerping van die swartmense. Die Boere verset hulle teen Britse pogings om hul onafhanklikheid van hulle weg te neem, dog hulle word in die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) verslaan.

Unie van Suid-Afrika 

In 1910 verenig die Kaapkolonie, Natal, die Oranjerivierkolonie en Transvaal om die Unie van Suid-Afrika te vorm -- ’n dominium of susterstaat van Brittanje in die Britse Gemenebes.

Etlike honderde lede van Suid-Afrika se opgeleide swart elite stig in 1912 ’n nasionale organisasie om teen rassediskriminasie beswaar te maak en vir gelyke behandeling voor die reg te vra. Dit word die South African Native National Congress genoem, wat in 1923 tot die African National Congress (ANC) hernoem word.

In 1914 tree Suid-Afrika, te midde van groot kritiek binnelands, aan die kant van Brittanje toe tot die Eerste Wêreldoorlog. Rebellerende Afrikaners word vasgevat

Vrese by blanke mynwerkers dat hul werk aan swartmense gegee kan word, lei in 1922 tot ’n mynwerkersopstand in Johannesburg, maar dit word deur 20 000 troepe met artillerie, tenks en bomwerpers onderdruk.

Met die aanvaarding in 1931 van die Statuut van Westminster deur die Britse parlement word die volle gelykheid van Brittanje en die dominiums, dus ook Suid-Afrika, erken en word die Statebond, ’n vereniging van onafhanklike state, gestig.

Tydens die Groot Depressie bevind ’n kommissie in 1931 dat byna ’n derde van die Afrikaners armlastig is, terwyl min Engelssprekende blankes onder die broodlyn lewe. Dit lei tot ’n (uiteindelik geslaagde) veldtog vir die ekonomiese bemagtiging van die Afrikaner -- én sy politieke dominansie.

In die Tweede Wêreldoorlog is daar groot verdeeldheid tussen Engelssprekendes en baie Afrikaners, veral toe Suid-Afrika troepe stuur om aan die Britse kant teen Duitsland in Noord-Afrika en Europa te veg. Reeds in 1938 het Afrikaners die Ossewabrandwag gestig, ’n paramilitêre organisasie wat ten doel sou hê om "vaderlandsliefde" in te skerp. Tydens die oorlog word etlike duisende lede van die Ossewabrandwag weens beweerde ondermynende bedrywighede geïnterneer -- ook John Vorster, ’n toekomstige eerste minister.

Die sogenaamde Herenigde Nasionale Party (HNP) wen in 1948 die verkiesing in Suid-Afrika. Hoewel ’n groot kloof tussen die lewenswyses van swart en wit van meet af in Suid-Afrika bestaan het, word dit deur die Nasionaliste in die beleid van afsonderlike ontwikkeling ("apartheid") gereglimenteer. Tot huwelike tussen blank en gekleurd word verbied en selfs seksuele verhoudings tussen rassegroepe. Apartheid word egter oor die volgende aantal dekades ál meer deur die wêreldgemeenskap veroordeel. Die HNP word tot die Nasionale Party (NP) hernoem en sou in Suid-Afrika regeer tot 1994.

Daar is aanvanklik ’n opwellende verset in swart geledere. In Maart 1960 brand die polisie los op swart mans, vroue en kinders wat in Sharpeville betoog teen die nuwe paswette wat die bewegings van swartmense beperk. Altesaam 69 betogers word doodgeskiet. Die ANC word in April verbied, maar daarna word ’n ondergrondse militêre vleuel gevorm.

Republiek van Suid-Afrika 

In Oktober 1960 besluit die Unie se stemgeregtigdes, almal blankes, dat Suid-Afrika ’n republiek moet word en op 31 Mei 1961 word die land amptelik die Republiek van Suid-Afrika. Die land onttrek hom ook uit die Statebond.

Maar in die tweede helfte van die twintigste eeu waai die "winde van verandering" so fel oor Afrika dat die wêreldmening al hoe sterker teen kolonialisme draai. Feitlik met elke voormalige Europese kolonie wat onafhanklik word, verhewig die druk op Suid-Afrika om sy apartheidsbeleid te laat vaar en die stemreg aan al sy rasse te gee.

Die blanke regering van die Republiek swig in die begin van die laaste dekade van die twintigste eeu, veral toe die einde van die Koue Oorlog en die verbrokkeling van die eens magtige Sowjet-Unie die moontlikheid van ’n Kommunistiese oorname in Suid-Afrika laat vervaag. Die ANC word deur pres. F.W. de Klerk ontban en Nelson Mandela, ’n voorste ANC-gevangene, word in Februarie 1990 ná 27 jaar in die gevangenis vrygelaat.

Indringende samesprekings word hierna gevoer om ’n sterk nuwe grondwet uit te beitel. Die onderhandelinge dreig plek-plek om te ontspoor, maar die wedersydse besef dat daar geen vreedsame alternatief vir ’n onderhandelde ooreenkoms is nie, laat die onderhandelaars vasbyt. Uiteindelik is daar so minlike skikking dat die Nobelprys vir Vrede in 1993 saam aan Mandela en De Klerk toegeken word.

Die Nuwe Era 

In April 1994 word die eerste vrye verkiesing in Suid-Afrika gehou. Ná meer as drie eeue van wit oorheersing word die beheer aan ’n regering van nasionale eenheid oorgedra. Suid-Afrika word ingedeel in nege provinsies, tans bekend as Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, Noordwes, Vrystaat, KwaZulu-Natal, Wes-Kaap, Oos-Kaap en Noord-Kaap. Mandela word president en in Mei 1994 ingehuldig. Hy dra in 1999 die presidentskap aan Thabo Mbeki oor.